Jurgens Fleetline L 1989 Pragtige Toestand in Koffiefontein, Free State for sale

Jurgens Fleetline L 1989 Pragtige Toestand

Beskrywing
Fabrikaat: Ander
Model: 1,989
Mylafstand: 11,111 kilometers
Jaar: 1989
Toestand: Gebruikte
Karevaan in uitmuntende toestand.met voltent,rally tent,grond net ,2 klien waaiers, geld kluis,radoi,3 ekstra tent tafels,slaap 4,hoekbed agter ,yskas,wasbak,2 plaat gsstoof,gasbottel,hakagter aan woonwa vir waentjie,4 misligte op dak,spaarwil.Die woonwa was altyd onder dak gestoor geen houtvrot of lekke nog in puik toestand.0833030094 Bloemfontein